Weer 4 Junie 2026
Weer 4 Junie 2026

Weer 4 Junie 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig in die Suide met ligte tot matige reënbuie wat plek-plek oor die ||Kharasstreek kan voorkom. Elders mooi weer en matig tot warm, maar baie warm op plekke in die Noorde. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:24 L: 11:23 H: 18:00


WINDHOEK         04˚  20˚   Sonnig.

RUNDU             12˚  27˚   Sonnig.

OSHAKATI          11˚  26˚   Sonnig.

GOBABIS           07˚  19˚   Sonnig.

MARIENTAL         05˚  15˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    07˚  15˚   Sonnig.

WALVISBAAI         10˚  18˚   Bewolk.

LUANDA            21˚  25˚   Sonnig.

JOHANNESBURG     01˚  15˚   Bewolk.

KAAPSTAD          09˚  17˚   Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-06-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer