Weer 4 Februarie 2026
WEERWAAK: Swaar reën word verwag in die Kunene, Erongo en Omusati met die moontlike kitsvloede plek-plek.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die sentrale, noordoostelike en suidelike gebiede, maar verspreide donderbuie in die noordwestelike dele.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik. Ligte buie kan plek-plek voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:58 H: 11:00 L: 17:23
WINDHOEK 17˚ 31˚ Bewolk.
RUNDU 21˚ 34˚ Reën.
OSHAKATI 20˚ 33˚ Reën.
GOBABIS 20˚ 34˚ Sonnig.
MARIENTAL 20˚ 35˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 21˚ 35˚ Sonnig.
WALVISBAAI 17˚ 27˚ Bewolk.
LUANDA 24˚ 29˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 14˚ 31˚ Sonnig.
KAAPSTAD 16˚ 26˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie