No Image Caption

Weer 4 Desember 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die noordoostelike en oostelike dele. Winderige toestande kan op plekke voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07H19 H: 13H43 L: 19H52

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 34˚ Bewolk.

RUNDU 19˚ 35˚ Sonnig.

OSHAKATI 20˚ 37˚ Sonnig.

GOBABIS 21˚ 36˚ Sonnig.

MARIENTAL 20˚ 36˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 20˚ 36˚ Sonnig.

WALVISBAAI 15˚ 26˚ Sonnig.

LUANDA 24˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 12˚ 22˚ Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 29˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer