Photo Caption
Photo Caption

Weer 30 Oktober 2026

-

WEERWAAK: Hittegolftoestande sal plek-plek voortduur.


BINNELAND: Warm tot baie warm in die verre Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale hoogland, noordelike en noordwestelike dele.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:57 L: 11:49 H: 18:14


WINDHOEK      22˚   33˚  Bewolk.

RUNDU          21˚   36˚  Bewolk.

OSHAKATI       21˚   33˚  Bewolk.

GOBABIS        20˚   37˚  Bewolk.

MARIENTAL      21˚   38˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 18˚   38˚  Bewolk.

WALVISBAAI     15˚   20˚  Bewolk.

LUANDA         24˚   28˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 14˚   30˚  Sonnig.

KAAPSTAD       15˚   24˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-10-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer