Weer 3 Maart 2026
WEERWAAK: Donderstorms kan oor die oostelike streke voorkom.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met moontlike swaar donderbuie en reën oor die oostelike streke. Erge donderstorms en reënbuie kan in Otjozondjupa, Kavango-Oos- en Wes voorkom. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:35 L: 09:38 H: 15:51
WINDHOEK 15˚ 31˚ Bewolk.
RUNDU 20˚ 30˚ Reën.
OSHAKATI 19˚ 29˚ Reën.
GOBABIS 16˚ 33˚ Reën.
MARIENTAL 20˚ 34˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 19˚ 35˚ Sonnig.
WALVISBAAI 14˚ 24˚ Sonnig.
LUANDA 25˚ 30˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 13˚ 22˚ Bewolk.
KAAPSTAD 14˚ 23˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie