WEER
WEER

Weer 3 Junie 2026

-

WEERWAAK: Koue toestande met ’n moontlikheid van reën word oor die suidelike dele verwag.


BINNELAND:Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met ligte reën oor die Suide. Elders sonnig en matig tot warm.   


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik. Die moontlikheid van reën kan oor die suidelike kus verwag word.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:49 H: 10:48 H: 17:24 


WINDHOEK         10˚  23˚   Sonnig.

RUNDU             12˚  27˚   Sonnig.

OSHAKATI          13˚  28˚   Sonnig.

GOBABIS           08˚  25˚   Sonnig.

MARIENTAL         13˚  24˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    13˚  18˚   Sonnig.

WALVISBAAI         13˚  17˚   Sonnig.

LUANDA            21˚  26˚   Sonnig.

JOHANNESBURG     06˚  19˚   Bewolk.

KAAPSTAD          11˚  18˚   Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer