No Image Caption

Weer 3 Desember 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders is dit gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die noordoostelike en oostelike dele. Winderige toestande sal op plekke heers.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 13:41 L: 07:37 H: 01:51

WINDHOEK 19˚ 32˚ Sonnig.

RUNDU 21˚ 36˚ Donderstorms.

OSHAKATI 22˚ 37˚ Sonnig.

GOBABIS 21˚ 34˚ Bewolk.

MARIENTAL 21˚ 36˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 20˚ 36˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 20˚ Sonnig.

LUANDA 25˚ 29˚ Reën.

JOHANNESBURG 13˚ 23˚ Donderstorms.

KAAPSTAD 16˚ 23˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer