die weer
die weer

Weer 29 Oktober 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Meestal sonnig met enkele wolke. Winderige toestande sal in die namiddag voorkom.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:30 L: 14:55 H: 21:25



WINDHOEK 19° 32° Meestal sonnig.

RUNDU 22° 32° Ligte reën.

OSHAKATI 23° 34° Meestal bewolk.

GOBABIS 20° 28° Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 22° 34° Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 22° 32° Sonnig.

WALVISBAAI 14° 18° Sonnig.

LUANDA 24° 27° Bewolk.

JOHANNESBURG 13° 18° Ligte reën.

KAAPSTAD 15° 21° Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer