No Image Caption

Weer 29 Januarie 2026

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie op plekke, maar verspreid in die Zambezistreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:58 L: 11:20 H: 17:46

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 26˚ Reën.

RUNDU 19˚ 29˚ Reën.

OSHAKATI 18˚ 29˚ Sonnig.

GOBABIS 20˚ 32˚ Sonnig.

MARIENTAL 22˚ 35˚ Reën.

KEETMANSHOOP 24˚ 37˚ Reën.

WALVISBAAI 17˚ 21˚ Sonnig.

LUANDA 25˚ 29˚ Bewolk.

JOHANNESBURG 16˚ 27˚ Reën.

KAAPSTAD ` 17˚ 21˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer