die weer
die weer

Weer 29 Augustus 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Ligte buie kan moontlik in die verre Suidooste voorkom. Winderige toestande kan in Otjozondjupa en Khomas verwag word.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:33 L: 12:15 H: 18:48



WINDHOEK 07 25 Sonnig.

RUNDU 14 30 Sonnig.

OSHAKATI 14 30 Sonnig.

GOBABIS 08 26 Sonnig.

MARIENTAL 05 24 Sonnig.

KEETMANSHOOP 12 24 Sonnig.

WALVISBAAI 10 22 Bewolk.

LUANDA 19 26 Sonnig.

JOHANNESBURG 13 26 Sonnig.

KAAPSTAD 10 20 Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-09-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer