Photo Caption
Photo Caption

Weer 28 September 2026

-
-
-
// MK testing tag

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die ||Kharasstreek, andersins baie tot bloedig warm met ligte reën wat oor Omaheke en Khomas kan voorkom. Winderige toestande is moontlik oor plekke in die binneland.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle in die oggend. Dit sal later warm in die suide word.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:07 L: 09:54 H: 16:19


WINDHOEK      17˚   30˚  Sonnig.

RUNDU          24˚   36˚  sonnig

OSHAKATI       20˚   35˚  sonnig.

GOBABIS        19˚   35˚  sonnig.

MARIENTAL      15˚   29˚ sonnig.

KEETMANSHOOP 14˚   26˚  sonnig

WALVISBAAI     13˚   21˚  Sonnig.

LUANDA         11˚   17˚  Sonnig.

JOHANNESBURG 11˚   27˚  Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD       11˚   21˚ Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-09-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer