die weer
die weer

Weer 28 November 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar donderbuie, maar geïsoleerd tot verspreide oor die noordoostelike dele. Winderige toestande sal oor die suidelike en westelike dele heers.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:04 L: 15:35 H: 21:45

WINDHOEK 16˚ 34˚ Sonnig.

RUNDU 20˚ 35˚ Sonnig.

OSHAKATI 21˚ 36˚ Sonnig.

GOBABIS 20˚ 36˚ Sonnig.

MARIENTAL 20˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 21˚ 37˚ Sonnig.

WALVISBAAI 13˚ 24˚ Sonnig.

LUANDA 25˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 13˚ 19˚ Reën.

KAAPSTAD 16˚ 18˚ Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer