No Image Caption

Weer 28 Januarie 2026

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie op plekke, maar verspreid in die Zambezistreek. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:58 L: 11:20 H: 17:46

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 28˚ Reën.

RUNDU 19˚ 27˚ Reën.

OSHAKATI 19˚ 30˚ Bewolk.

GOBABIS 19˚ 29˚ Reën.

MARIENTAL 24˚ 37˚ Reën.

KEETMANSHOOP 23˚ 37˚ Sonnig.

WALVISBAAI 17˚ 21˚ Bewolk.

LUANDA 21˚ 29˚ Bewolk.

JOHANNESBURG 17˚ 27˚ Reën.

KAAPSTAD ` 17˚ 21˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer