No Image Caption

Weer 28 Februarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die suidweste en verre weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die sentrale noorde, Otjozondjupa, Khomas, Omaheke en Hardap.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:45 L: 09:46 H: 16:03



WINDHOEK 16 25 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20 29 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 18 27 Bewolk.

GOBABIS 23 27 Ligte reën.

MARIENTAL 19 32 Sonnig.

KEETMANSHOOP 18 30 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 16 27 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 22 31 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 15 23 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 17 23 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer