Photo Caption
Photo Caption

Weer 28 Augustus 2026

-

WEERWAAK: Sterk winde word oor die binneland verwag, wat toestande skep wat tot veldbrande kan lei.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die Weste en die verre Suide. Elders sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande sal voortduur.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot baie warm met miskolle aanvanklik. Sandstorms kan moontlik oor die sentrale kus voorkom.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:22 H: 15:47 L: 21:45


WINDHOEK      16˚   27˚  Sonnig.

RUNDU          15˚   30˚  Sonnig.

OSHAKATI       18˚   33˚  Sonnig.

GOBABIS        20˚   29˚  Sonnig.

MARIENTAL      16˚   30˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP 20˚   29˚  Bewolk.

WALVISBAAI     18˚   33˚  Sonnig.

LUANDA         20˚   23˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 06˚   23˚  Sonnig.

KAAPSTAD       12˚   20˚  Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer