Weer 27 Maart 2026
Weer 27 Maart 2026

Weer 27 Maart 2026

-

WEERWAAK: Swaar donderstorms word oor die grootste deel van die binneland verwag met kitsvloede wat kan voorkom. Neem asseblief die nodige voorsorgmaatreëls.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die binneland. Enkele tot geïsoleerde donderbuie word oor die suidwestelike dele verwag. Geïsoleerde tot verspreide donderbuie en reën kan oor die Kunene en sentrale Noorde, Erongo, Khomas en die suidooste voorkom.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele donderbuie oor die noordelike kus.


WINDHOEK         16˚  26˚   Reën.

RUNDU             20˚  30˚   Sonnig.

OSHAKATI          20˚  32˚   Sonnig.

GOBABIS           21˚  30˚   Sonnig.

MARIENTAL         17˚  30˚   Reën.

KEETMANSHOOP    21˚  33˚   Reën.

WALVISBAAI         19˚  27˚   Reën.

LUANDA            25˚  30˚   Bewolk.

JOHANNESBURG     14˚  25˚   Bewolk.

KAAPSTAD          15˚  22˚   Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-03-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer