Weer 27 Maart 2024
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie op plekke in die Kunene, Erongo, Otjozondjupa, Khomas, Omaheke en die suidooste.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie oor die noorde en sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:29 L: 10:26 H: 16:46
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 12° 22° Bewolk.
RUNDU 20° 36° Gedeeltelik bewolk
OSHAKATI 18° 33° Bewolk.
GOBABIS 17° 28° Ligte donderbuie en reën.
MARIENTAL 19° 28° Ligte donderbuie en reën.
KEETMANSHOOP 17° 31° Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 12° 24° Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23° 31° Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 12° 24° Bewolk.
KAAPSTAD 16° 26° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie