No Image Caption

Weer 27 Januarie 2026

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie op plekke, maar verspreid in die Zambezistreek. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:53 L: 16:19 H: 22:59

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 19˚ 27˚ Bewolk.

OSHAKATI 19˚ 27˚ Bewolk.

GOBABIS 19˚ 31˚ Ligte reën.

MARIENTAL 23˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 21˚ 38˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 20˚ Sonnig.

LUANDA 21˚ 29˚ Bewolk.

JOHANNESBURG 19˚ 29˚ Reën.

KAAPSTAD ` 18˚ 21˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer