Weer 27 April 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide met enkele buie in die verre Suide. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:04 H: 13:20 L: 19:08
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 11˚ 21˚ Sonnig.
RUNDU 18˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 18˚ 28˚ Sonnig.
GOBABIS 17˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.
MARIENTAL 16˚ 29˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 11˚ 21˚ Sonnig.
WALVISBAAI 13˚ 24˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 30˚ Sonnig.
JOHANNESBURG 08˚ 22˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 12˚ 16˚ Gedeeltelik bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie