Photo Caption
Photo Caption

Weer 26 November 2026

Meteona

BINNELAND: Sonnige en warm toestande word oor die Namib verwag. Die suidelike dele sal gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor Ohangwena, Oshikoto, Kavango-Oos en -Wes, Zambezi, die oostelike helftes van Otjozondjupa en Omaheke, sowel as Hardap en ||Karas. Winderige toestande word oor die grootste deel van die binneland verwag.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig, met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:18 L: 10:10 H: 15:45


WINDHOEK  19˚ 34˚ Sonnig.

RUNDU    22˚ 30˚ Bewolk met verspreide donderbuie.

OSHAKATI  23˚ 37˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS   23˚ 34˚ Bewolk met ligte reën.

MARIENTAL 23˚ 39˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 22˚ 40˚ Sonnig.

WALVISBAAI   13˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.

LUANDA    25˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 17˚ 26˚ Bewolk met reënbuie.

KAAPSTAD  13˚ 31˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer