Weer 26 Maart 2024
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die verre suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie op plekke in die Kunene, Erongo, Otjozondjupa, Khomas en die suidooste.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele buie aan die noordelike en sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:05 L: 10:02 H: 16:21
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 15° 25° Bewolk.
RUNDU 20° 36° Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 18° 33° Gedeeltelik bewolk.
GOBABIS 17° 32° Ligte reën.
MARIENTAL 19° 31° Bewolk.
KEETMANSHOOP 17° 33° Bewolk.
WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23° 31° Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 12° 24° Bewolk.
KAAPSTAD 16° 25° Gedeeltelik bewolk.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele buie aan die noordelike en sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:05 L: 10:02 H: 16:21
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 15° 25° Bewolk.
RUNDU 20° 36° Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 18° 33° Gedeeltelik bewolk.
GOBABIS 17° 32° Ligte reën.
MARIENTAL 19° 31° Bewolk.
KEETMANSHOOP 17° 33° Bewolk.
WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23° 31° Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 12° 24° Bewolk.
KAAPSTAD 16° 25° Gedeeltelik bewolk.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie