Weer 25 September 2026
WEERWAAK: Hewige donderstorms en swaar reën, gepaardgaande met moontlike kitsvloede, word in ||Kharas en Hardap verwag. Sterk winde kan oor die binneland voorkom.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm oor die verre suidelike dele. Elders warm tot baie warm met wydverspreide donderbuie en reën moontlik oor ||Kharas en Hardap, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie en reën oor die noordwestelike streke, Erongo en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, met ’n moontlikheid van matige tot swaar reënbuie.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:22 H: 14:45 L: 20:45
WINDHOEK 16˚ 29˚ Bewolk.
RUNDU 21˚ 35˚ Bewolk.
OSHAKATI 23˚ 35˚ Bewolk.
GOBABIS 22˚ 31˚ Bewolk.
MARIENTAL 19˚ 30˚ Reën.
KEETMANSHOOP 21˚ 27˚ Reën.
WALVISBAAI 15˚ 19˚ Sonnig.
LUANDA 21˚ 25˚ Sonnig.
JOHANNESBURG 14˚ 26˚ Bewolk.
KAAPSTAD 15˚ 16˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie