No Image Caption

Weer 25 November 2025

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde donderbuie in die Noordooste en sentrale gebiede.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:05 L: 12:07 H: 18:29

WINDHOEK 17˚ 34˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20˚ 35˚ Bewolk met donderbuie.

OSHAKATI 21˚ 36˚ Sonnig.

GOBABIS 19˚ 35˚ Sonnig.

MARIENTAL 19˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚ 36˚ Sonnig.

WALVISBAAI 13˚ 25˚ Sonnig.

LUANDA 25˚ 30˚ Bewolk.

JOHANNESBURG 14˚ 20˚ Bewolk met donderbuie.

KAAPSTAD 17˚ 23˚ Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer