Photo Caption
Photo Caption

Weer 25 Maart 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie oor die Kunene, Erongo, Otjozondjupa, sentrale Noorde en Khomas. Elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met enkele buie in die Noorde. Mistige toestande word oor die Suidkus verwag.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:09 L: 14:08 H: 20:59


WINDHOEK          16˚  25˚   Reën.

RUNDU              19˚  26˚   Donderbuie.

OSHAKATI           19˚  28˚   Bewolk.

GOBABIS            17˚  28˚   Bewolk.

MARIENTAL          21˚  32˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP  22˚  33˚   Sonnig.

WALVISBAAI          17˚  21˚   Reën.

LUANDA             25˚  29˚   Bewolk.

JOHANNESBURG  13˚  23˚   Bewolk.

KAAPSTAD           13˚  21˚   Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer