No Image Caption

Weer 25 Julie 2025

Iréne-Mari van der Walt
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die suide met donderstorms in die suidweste, elders sonnig en warm, maar baie warm in die noorde.



KUS: Bewolk en koud tot matig met miskolle. Reën en donderstorms word laatmiddag verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:14 H: 10:57 L: 17:32



WINDHOEK 05 24 Sonnig.

RUNDU 08 28 Sonnig.

OSHAKATI 10 29 Sonnig.

GOBABIS 08 28 Sonnig.

MARIENTAL 09 25 Sonnig.

KEETMANSHOOP 07 24 Sonnig.

WALVISBAAI 05 18 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 22 26 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 08 17 Sonnig.

KAAPSTAD 12 14 Swaar reën.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer