No Image Caption

Weer 25 Januarie 2026

Iréne-Mari van der Walt
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die suidweste, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie op plekke, maar verspreid in die Zambezistreek. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:35 L: 15:01 H: 21:19

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 19˚ 31˚ Gedeeltelik sonnig.

RUNDU 21˚ 33˚ Donderbuie.

OSHAKATI 23˚ 36˚ Bewolk.

GOBABIS 22˚ 36˚ Ligte reën.

MARIENTAL 23˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 22˚ 38˚ Gedeeltelik sonnig.

WALVISBAAI 13˚ 25˚ Gedeeltelik sonnig.

LUANDA 23˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 15˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 25˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer