No Image Caption

Weer 25 April 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die suidelike en sentrale deel. Elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die sentrale noorde en noordooste, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Zambezistreek.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:27 H: 13:45 L: 19:42



WINDHOEK 12 27 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 19 31 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 19 31 Meestal sonnig.

GOBABIS 12 29 Sonnig.

MARIENTAL 12 28 Sonnig.

KEETMANSHOOP 11 27 Sonnig.

WALVISBAAI 11 26 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 25 30 Bewolk.

JOHANNESBURG 09 17 Sonnig.

KAAPSTAD 14 22 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer