Photo Caption
Photo Caption

Weer 24 November 2026

Eva Rittmann

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm oor die sentrale hoogland, die sentrale noordelike, noordoostelike en oostelike dele met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die noordoostelike helfte van die land. Elders sonnig en warm.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:39 H: 14:53 L: 29:59


WINDHOEK      17˚   31˚  Bewolk.

RUNDU          22˚   33˚  Bewolk.

OSHAKATI       20˚   32˚  Bewolk.

GOBABIS        20˚   33˚  Bewolk.

MARIENTAL      18˚   34˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 15˚   31˚  Sonnig.

WALVISBAAI     15˚   24˚  Sonnig.

LUANDA         31˚   25˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 16˚   26˚  Sonnig.

KAAPSTAD       17˚   21˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer