Die Weer Logo
Die Weer Logo

Weer 24 November 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die suidelike en westelike dele. Andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:10 H: 15:33 L: 21:39

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 14° 33° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20° 33° Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

OSHAKATI 20° 33° Bewolk.

GOBABIS 16° 32° Gedeeldtelik bewolk.

MARIENTAL 20° 34° Meestal sonnig.

KEETMANSHOOP 14° 34° Sonnig.

WALVISBAAI 12° 25° Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23° 30° Gedeeltelik bewolk met buie.

JOHANNESBURG 15° 28° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 13° 21° Gedeeltelik bewolk met buie.

Kommentaar

Republikein 2022-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer