No Image Caption

Weer 24 Desember 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar donderbuie oor die sentrale streke, maar verspreide donderbuie oor die noordoostelike streke; andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm veral oor die suidelike en westelike streke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm met ligte buie oor die suidelike kis.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 11:51 H: 18:04 L: 23:58

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 15˚ 29˚ gedeeltelik bewolk

RUNDU 17˚ 32˚ Ligte reën.

OSHAKATI 19˚ 28˚ sonnig.

GOBABIS 19˚ 30˚ gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 18˚ 31˚ meestal sonnig

KEETMANSHOOP 20˚ 33˚ Sonnig.

WALVISBAAI 14˚ 24˚ meestal bewolk

LUANDA 22˚ 29˚ bewolk

JOHANNESBURG 14˚ 24˚ Reën.

KAAPSTAD 16˚ 25˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer