Weer 23 Julie 2026
Weer 23 Julie 2026

Weer 23 Julie 2026

Eva Rittmann

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm oor die verre suidelike dele. Elders sonnig en matig tot warm en kan op plekke warm tot baie warm word. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:44 H: 11:06 L: 16:50


WINDHOEK       03˚  23˚  Sonnig.

RUNDU           08˚  31˚  Sonnig.

OSHAKATI        12˚  32˚  Sonnig.

GOBABIS         05˚  25˚  Sonnig.

MARIENTAL       08˚  20˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP  05˚  20˚  Sonnig.

WALVISBAAI       14˚  19˚  Sonnig.

LUANDA          18˚  21˚  Bewolk.

JOHANNESBURG   10˚  22˚  Sonnig.

KAAPSTAD        09˚  14˚  Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-07-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer