No Image Caption

Weer 23 Julie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide en sentrale hoogland met reën in die verre Suidooste. Elders sonnig en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:25 H: 14:49 L: 20:47



WINDHOEK 06 24 Meestal sonnig.

RUNDU 06 27 Sonnig.

OSHAKATI 09 30 Sonnig.

GOBABIS 05 24 Meestal sonnig.

MARIENTAL 07 26 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 09 26 Sonnig.

WALVISBAAI 14 18 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 17 25 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 06 17 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 13 19 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer