Weer
Weer

Weer 23 Januarie 2026

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Weste en Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale en oostelike dele, maar verspreide donderbuie op plekke in die Zambezistreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:08 L: 12:11 H: 18:26

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 34˚ Bewolk.

RUNDU 19˚ 33˚ Sonnig.

OSHAKATI 18˚ 36˚ Sonnig.

GOBABIS 17˚ 32˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 20˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚ 35˚ Sonnig.

WALVISBAAI 12˚ 25˚ Sonnig.

LUANDA 23˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 15˚ 29˚ Sonnig.

KAAPSTAD 13˚ 24˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer