No Image Caption

Weer 23 April 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die suide met enkele donderbuie in die sentrale, oostelike en noordoostelike streke, maar geïsoleerde donderbuie in die suidooste.



KUS: Bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:55 H: 11:10 L: 17:11



WINDHOEK 10 25 Sonnig.

RUNDU 17 29 Verspreide buie.

OSHAKATI 18 31 Sonnig.

GOBABIS 12 25 Meestal sonnig.

MARIENTAL 10 25 Sonnig.

KEETMANSHOOP 11 23 Sonnig.

WALVISBAAI 12 21 Sonnig.

LUANDA 25 30 Meestal sonnig.

JOHANNESBURG 12 18 Ligte reën.

KAAPSTAD 12 21 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer