Weer 22 September 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale Noorde, Suide en die verre Noordooste.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig, met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:47 H: 13:18 L: 19:17
WINDHOEK 15˚ 27˚ Sonnig.
RUNDU 21˚ 33˚ Sonnig.
OSHAKATI 15˚ 32˚ Sonnig.
GOBABIS 14˚ 26˚ Sonnig.
MARIENTAL 15˚ 31˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 16˚ 29˚ Sonnig.
WALVISBAAI 15˚ 19˚ Sonnig.
LUANDA 19˚ 23˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 11˚ 24˚ Bewolk.
KAAPSTAD 14˚ 24˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie