Weer 22 Junie 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met reën wat in die oggendure oor die verre suidoostelike gedeeltes van ||Kharas verwag word. Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm toestande word oor die sentrale, oostelike en noordoostelike dele van die binneland verwag. Andersins sonnig en matig tot warm, maar baie warm op plekke in die noorde. Matige tot sterk wind sal oor die binneland voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:37 L: 15:29 H: 22:06
WINDHOEK 06˚ 20˚ Sonnig.
RUNDU 14˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 10˚ 27˚ Sonnig.
GOBABIS 11˚ 25˚ Sonnig.
MARIENTAL 08˚ 23˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 11˚ 20˚ Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 08˚ 20˚ Bewolk.
LUANDA 19˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 06˚ 12˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 13˚ 17˚ Gedeeltelik bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie