Weer 22 Julie 2026
Weer 22 Julie 2026

Weer 22 Julie 2026

Eva Rittmann

WEERWAAK: Koue en winderige toestande met ligte reën word oor die suidoostelike dele verwag. Temperature onder vriespunt en ryp kan moontlik môreoggend plek-plek oor die suidelike en sentrale dele voorkom. 


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm oor die suidelike dele. Elders mooiweer en matig tot warm en later warm tot baie warm op plekke in die Noorde. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:38 L: 15:25 H: 22:07 


WINDHOEK       08˚  22˚  Sonnig.

RUNDU           12˚  30˚  Sonnig.

OSHAKATI        10˚  29˚  Sonnig.

GOBABIS         10˚  26˚  Sonnig.

MARIENTAL       08˚  22˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP  08˚  21˚  Sonnig.

WALVISBAAI       11˚  16˚  Sonnig.

LUANDA          17˚  22˚  Sonnig.

JOHANNESBURG   07˚  21˚  Sonnig.

KAAPSTAD        11˚  15˚  Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer