No Image Caption

Weer 22 Julie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide en oostelike en sentrale hoogland. Elders sonnig en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:35 H: 14:00 L: 19:55



WINDHOEK 06 24 Sonnig.

RUNDU 06 27 Sonnig.

OSHAKATI 09 30 Sonnig.

GOBABIS 06 25 Bewolk.

MARIENTAL 07 25 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 07 25 Sonnig.

WALVISBAAI 13 16 Sonnig.

LUANDA 17 24 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 06 18 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 08 19 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer