No Image Caption

Weer 22 Januarie 2026

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Noord- en Suidooste, maar verspreide donderbuie in die Zambezi.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:33 L: 11:32 H: 17:46

WINDHOEK 18˚ 33˚ Sonnig.

RUNDU 20˚ 36˚ Bewolk.

OSHAKATI 19˚ 37˚ Bewolk.

GOBABIS 18˚ 36˚ Sonnig.

MARIENTAL 17˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 16˚ 37˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 25˚ Bewolk.

LUANDA 22˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 12˚ 25˚ Bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 26˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer