No Image Caption

Weer 22 Desember 2025

Mandy Rittmann
WEERWAAK: Swaar reënval met kitsvloede op plekke is heel waarskynlik in die streke van Omusati, Oshana, Kavango-Oos, Otjozondjupa en Khomas.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie in //Kharas, maar verspreid tot wydverspreid in die noordwestelike en sentrale gedeeltes.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:33 H: 16:47 L: 22:45

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 28˚ Bewolk.

RUNDU 20˚ 28˚ Reën.

OSHAKATI 21˚ 29˚ Bewolk.

GOBABIS 20˚ 30˚ Reën.

MARIENTAL 20˚ 34˚ Bewolk.

KEETMANSHOOP 18˚ 33˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 26˚ Sonnig.

LUANDA 22˚ 29˚ Sonnig.

JOHANNESBURG 13˚ 21˚ Reën.

KAAPSTAD 18˚ 26˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer