Weer 22 April 2026

-

WEERWAAK: Geïsoleerde tot verspreide donderbuie kan moontlik plek-plek oor die noordoostelike dele voorkom.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele tot verspreide donderbuie oor dele van Omusati, Ohangwena, Oshikoto, Kavango-Oos en -Wes en die Zambezi, Otjozondjupa, Omaheke en oostelike Hardapstreek. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle oor die sentrale kus. Sonnig en matig oor die suidelike kus.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:46 H: 12:53 H: 19:28


WINDHOEK         07˚  28˚   Sonnig.

RUNDU             18˚  28˚   Reën.

OSHAKATI          20˚  32˚   Sonnig.

GOBABIS           14˚  28˚   Sonnig.

MARIENTAL         12˚  25˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    16˚  24˚   Sonnig.

WALVISBAAI         10˚  23˚   Sonnig.

LUANDA            25˚  29˚   Bewolk.

JOHANNESBURG     09˚  19˚   Bewolk.

KAAPSTAD          10˚  21˚   Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer