Weer 21 September 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar buie en donderbuie in die Suide, Kavango, Otjozondjupa, Khomas en sentrale Noorde. Winderige toestande sal met tye oor die binneland voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle met buie in die suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:02 H: 15:23 L: 21:25
WINDHOEK 19˚ 32˚ Sonnig.
RUNDU 19˚ 36˚ Sonnig.
OSHAKATI 18˚ 37˚ Sonnig.
GOBABIS 12˚ 38˚ Reën.
MARIENTAL 14˚ 30˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 08˚ 31˚ Reën.
WALVISBAAI 12˚ 18˚ Bewolk.
LUANDA 21˚ 27˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 12˚ 21˚ Sonnig.
KAAPSTAD 16˚ 21˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie