No Image Caption

Weer 21 November 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie in die Noordweste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:38 H: 15:48 L: 21:47

WINDHOEK 18˚ 34˚ Sonnig.

RUNDU 20˚ 35˚ Sonnig.

OSHAKATI 21˚ 36˚ Sonnig.

GOBABIS 20˚ 36˚ Sonnig.

MARIENTAL 21˚ 37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 21˚ 37˚ Sonnig.

WALVISBAAI 13˚ 24˚ Sonnig.

LUANDA 23˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 11˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 26˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer