Photo Caption
Photo Caption

Weer 21 Augustus 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar sonnig en warm tot baie warm oor die noordoostelike dele. Winderige toestande sal voortduur.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm oor die Suidkus, maar gedeeltelik bewolk met miskolle aanvanklik oor die noordelike en sentrale kus.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 03:28 H: 10:04 L: 15:58


WINDHOEK      12˚   30˚  Bewolk.

RUNDU          12˚   33˚  Sonnig.

OSHAKATI       13˚   33˚  Sonnig.

GOBABIS        14˚   29˚  Bewolk.

MARIENTAL      15˚   33˚  Bewolk.

KEETMANSHOOP 14˚   33˚  Sonnig.

WALVISBAAI     10˚   25˚  Bewolk.

LUANDA         18˚   23˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 14˚   26˚  Bewolk.

KAAPSTAD       10˚   19˚  Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-08-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer