WEER
WEER

Weer 20 Mei 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot baie warm. Enkele tot geïsoleerde donderbuie kan plek-plek oor die noordelike en sentrale streke verwag word, sowel as die verre oostelike dele van die Hardapstreek.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:49 L: 11:53 H: 18:26 


WINDHOEK         09˚  24˚   Reen.

RUNDU             15˚  29˚   Sonnig.

OSHAKATI          18˚  28˚   Sonnig.

GOBABIS           14˚  26˚   Sonnig.

MARIENTAL         10˚  27˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    14˚  28˚   Sonnig.

WALVISBAAI         12˚  25˚   Sonnig.

LUANDA            21˚  26˚   Bewolk.

JOHANNESBURG     11˚  19˚   Bewolk.

KAAPSTAD          16˚  24˚   Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer