No Image Caption

Weer 20 Junie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die suide. Elders sonnig en warm, maar baie warm in die verre noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:55 L: 16:44 H: 23:18



WINDHOEK 06 23 Sonnig.

RUNDU 08 26 Sonnig.

OSHAKATI 12 28 Sonnig.

GOBABIS 05 24 Sonnig.

MARIENTAL 06 24 Sonnig.

KEETMANSHOOP 04 25 Sonnig.

WALVISBAAI 10 22 Sonnig.

LUANDA 20 29 Sonnig.

JOHANNESBURG 03 20 Sonnig.

KAAPSTAD 11 18 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer