Weer 20 Julie 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm oor die verre Suidweste. Elders sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die noordwestelike dele van die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot koel met met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:39 L: 13:28 H: 20:06
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 08˚ 24˚ Sonnig.
RUNDU 10˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 10˚ 28˚ Sonnig.
GOBABIS 09˚ 25˚ Sonnig.
MARIENTAL 07˚ 25˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 11˚ 25˚ Sonnig.
WALVISBAAI 14˚ 24˚ Sonnig.
LUANDA 17˚ 22˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 06˚ 21˚ Sonnig.
KAAPSTAD 09˚ 15˚ Gedeeltelik bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie