die weer
die weer

Weer 20 Januarie 2026

Annemarie du Toit
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk oor die noordelike en sentrale oostelike dele, maar sonnig en warm tot baie warm in die Suide.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:29 L:10:23 H: 16:37

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 19˚ 31˚ Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 21˚ 29˚ Bewolk.

OSHAKATI 23˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 21˚ 32˚ Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 23˚ 36˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 23˚ 36˚ Sonnig.

WALVISBAAI 16˚ 21˚ Sonnig.

LUANDA 26˚ 30˚ Bewolk.

JOHANNESBURG 14˚ 22˚ Reën.

KAAPSTAD 16˚ 26˚ Sonnig

Kommentaar

Republikein 2026-01-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer