Weer 17 April 2026
Weer 17 April 2026

Weer 20 April 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie op plekke oor die noordoostelike gedeeltes. Andersins sonnig en warm tot baie warm, maar gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide. Matige to sterk winderige toestande word op plekke verwag.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig. Ligte buie kan oor die verre suidelike kus voorkom.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:07 L: 11:11 H: 17:37


WINDHOEK         08˚  28˚   Sonnig.

RUNDU             21˚  30˚   Sonnig

OSHAKATI          14˚  31˚   Sonnig.

GOBABIS           13˚  29˚   Sonnig.

MARIENTAL         11˚  29˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    10˚  23˚   Sonnig.

WALVISBAAI         09˚  25˚   Sonnig.

LUANDA            24˚  30˚   Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG     12˚  219˚   Reën.

KAAPSTAD          12˚  19˚   Reën.



Kommentaar

Republikein 2026-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer