Weer 2 Oktober 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die binneland. Enkele tot geïsoleerde donderbuie word oor die sentrale noorde, noordweste en die sentrale dele van die land verwag, met verspreide donderbuie oor die Suide.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik. Ligte reën moontlik oor die noord- en suidkus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:55 L: 12:45 H: 19:18
WINDHOEK 16˚ 28˚ Reën.
RUNDU 16˚ 30˚ Sonnig.
OSHAKATI 21˚ 30˚ Bewolk.
GOBABIS 15˚ 27˚ Sonnig.
MARIENTAL 18˚ 31˚ Reën.
KEETMANSHOOP 21˚ 31˚ Reën.
WALVISBAAI 12˚ 20˚ Sonnig.
LUANDA 21˚ 24˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 09˚ 21˚ Bewolk.
KAAPSTAD 14˚ 19˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie